Bespreek jou ervarings, kwessies en sake van belang! Nee jy is nie dom as jy `n vraag vra nie!
 
IndexSoekRegistreerTeken in

Share
 

 Is Lewensorientering `n tydmors leerarea?

Go down 
SkrywerBoodskap
Joe Gouws 20464029
Admin
Joe Gouws 20464029

Posts : 9
Join date : 2009-07-27
Age : 32

Is Lewensorientering `n tydmors leerarea? Empty
PosOnderwerp: Is Lewensorientering `n tydmors leerarea?   Is Lewensorientering `n tydmors leerarea? Icon_minitimeMon Jul 27, 2009 10:39 pm

Hoekom word lewensorientering gekenmerk as een van die belangrikste leearaeas in skole!
Wat is jou mening? geek
Terug na bo Go down
http://studentesake.forumaf.com
Pieter jean



Posts : 3
Join date : 2009-08-23

Is Lewensorientering `n tydmors leerarea? Empty
PosOnderwerp: Re: Is Lewensorientering `n tydmors leerarea?   Is Lewensorientering `n tydmors leerarea? Icon_minitimeMon Aug 24, 2009 3:47 pm

Ek dink die probleem wat voorkom in vandag se lewe, dinge soos dwelmmisbruik, drankmisbruik en seksuele aktiwiteite is juis omdat daar n stadium was dat daar glad nie lo was nie. Ek is n lo onderwyser en dit is skokkend hoe leerders dinge doen wat grootmense se monde sal laat oophang. Lo is n defnitief vir alle skole!!!!!
Terug na bo Go down
Joe Gouws 20464029
Admin
Joe Gouws 20464029

Posts : 9
Join date : 2009-07-27
Age : 32

Is Lewensorientering `n tydmors leerarea? Empty
PosOnderwerp: Re: Is Lewensorientering `n tydmors leerarea?   Is Lewensorientering `n tydmors leerarea? Icon_minitimeTue Aug 25, 2009 12:49 pm

Goeie stelling Mnr Pieter Jean! Ek is ook `n LO onderwyser en hou by `n laerskool skool! Soos die kurrikulum uiteengesit is, moes ek al ongemaklike tema`s met Gr5 leerders bespreek, en het bevind dat hulle reeds alles weet en my iets kon leer! Dit was vir my skokkend om goed te hoor wat hulle sĂȘ wat by huise, families en vriende gebeur. Dit is goed dat hulle weet van die tipe goed, maar hoe keer ons hulle om dit te wil toepas?
Terug na bo Go down
http://studentesake.forumaf.com
Sponsored content




Is Lewensorientering `n tydmors leerarea? Empty
PosOnderwerp: Re: Is Lewensorientering `n tydmors leerarea?   Is Lewensorientering `n tydmors leerarea? Icon_minitime

Terug na bo Go down
 
Is Lewensorientering `n tydmors leerarea?
Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
Studente Sake :: Lewensorientering `n noodsaaklikheid?-
Spring na: